Hierdie produksies is uniek aan OPTOG! omdat dit oorspronklike produksies is wat deur ons self vervaarding word, of omdat die betrokke kunstenaars dit eksklusief vir OPTOG! aanbied.

 

Kliek op die skakels hier onder om jou kaartjies te bespreek.  Konsertbesonderhede vir Namibië en enkele ander bestemmings word vroeg in 2019 bygewerk.

 

Ons laai hom in!

 

Elvis Blue deurkruis die land saam met ons om sy Stories vir jou te bring.

 

"Stories begin as letters.   Daar bestaan ‘n hele lys woorde wat in Afrikaans en Engels presies dieselfde lees en gespel word!”

 

‘n Feit wat ook presies weerspieël wat gehore van hierdie unieke musiekreis te wagte kan wees. 'n Keurspel van treffers uit ons almal se jongdae, asook ‘n seleksie van oorspronklike en meer onlangse Elvis Blue treffers.

14 Feb 2019

09 Mei 2019

11 Mei 2019

17 Mei 2019

28 Aug 2019

29 Aug 2019

30 Aug 2019

31 Aug 2019

Durbanville

Polokwane

Kempton Park

Pretoria

Welkom

Bloemfontein - Kaartjies eersdaags beskikbaar

Kimberley

Upington

Met Pietman Geldenhuys en Wicus van der Merwe

 

"Ons is Wicus en Pietman en kuier al jare om die vuur. As bure. As vrinne.

Altwee in die kombi, maar albei wil bestuur. Kom lag. Kom vergeet.

Ons kombineer sousboontjies en beet.

Ons sal vir jou vertel wat ons nog altyd weet."

16 Apr 2019

17 Apr 2019

18 Apr 2019

08 Mei 2019

09 Mei 2019

14 Mei 2019

15 Mei 2019

16 Mei 2019

20 Mei 2019

22 Mei 2019

23 Mei 2019

Hermanus

Hartenbos

Port Elizabeth - Kaartjies eersdaags beskikbaar

Kimberley

Upington

Sasolburg

Kroonstad

Welkom

Pretoria

Rustenburg - Kaartjies eersdaags beskikbaar

Witbank - Kaartjies eersdaags beskikbaar

Met Adam Barnard, Burgerd Botha, Louis Loock en André Venter.

 

Romanz, een van die mees bekroonde mansgroepe ooit om Suid-Afrikaanse verhoë te betree.   Ons stop gráág om die bekoorlike manne op te laai!   Hulle is terug vir 'n reeks van 5 reünie-konserte, spesiaal vir OPTOG!

 

Gehore sal op 'n nostalgiese reis geneem word met van hulle grootste treffers en kan uitsien na gunstelinge soos Houtkruis, My hele hart en Solitaire.

22 Feb 2019

23 Feb 2019

09 Mrt 2019

16 Mrt 2019

07 Apr 2019

Optog! - 'n trotse inisiatief van die Atterbury Trust

• © Optog! 2018 • Alle regte voorbehou! • All rights reserved! •