fbpx
King Price Logo

Ghapi se Galery

R50.00

Galery: “ ‘n ruimte opgedra aan die uistalling of verkoop van kunswerke”

Die Suid-Afrikaanse singende tromspeler, Ghapi, nooi jou uit na sy galery. Die werke wat ten toon gestel word, bied ‘n groot verskeidenheid van style aan. Bekende meesterstukke soos “In the air tonight”, Separate Ways” en “Danger Zone” sal die gesoute kunsliefhebber bevredig. Vir die postmodernistiese ondersteuners sal “Goliat”, “Titanium” en “Diep Water” uitgestal word.

4 Julie | 8am
Kaartjies geldig vir 72 uur na 4 Julie.
Standaard kaartjie fooi: R50,00 per toestel.

Opsie 1: Kies een kaartjie per toestel, OF kies tot en met ‘n 1000 kaartjies wanneer jy vir familie en vriende koop.
Opsie 2: PayPal Gratifikasie (minimum R50,00)

KLIEK HIER – PAYPAL GRATUITY  

 

Category: