fbpx
King Price Logo

Jak de Priester

R50.00

Jak de Priester het onlangs sy 10e album bekend gestel, in hierdie ‘lockdown live’ konsert sing hy van sy nuutse liedjies. Hy sing ook van sy lockdown geïnspireerde liedjies en ‘n ou treffer of twee.

Jak de Priester nooi jou na die binnekamers van sy hart. Kom geniet die 80min van sy stories en sy songs.

Kaartjieverkope is reeds oop en die konsert is nou beskikbaar.

Category:

JAK DE PRIESTER