fbpx
King Price Logo

Mathys Roets & Mauritz Lotz

R50.00

Mathys Roets en Mauritz Lotz bring ‘n unieke vertoning, spesiaal geskep vir die Atterbury Teater verhoog. Twee jarelange talente wat musiek en woord saambring in ‘n spesiale vertoning wat die verhoog vul met warmte.

Mathys se sielvolle diep stem en die legendariese Mauritz Lotz se onbeskryflike kitaarspel is ‘n vertoning om nie te mis nie. Mathys sing ou bekendes, maar verras met nuwe musiek ook.

Die perfekte Sondagmiddag vertoning, spesiaal vir jou gebring vanaf die Atterbury Teater verhoog.

Kaartjies is nou beskikbaar.
Kaartjies is vir 72 uur geldig.

 

Category:

MATHYS ROETS & MAURITZ LOTZ