fbpx
King Price Logo

Nataniël – Van my kas na jou kas (met bydrae van meer as R50)

Category:

NATANIËL SE TWEEDE E-KUIER!

Nataniël is terug in sy gunsteling vertrek, sy garderobe of klerekas.
Hy gesels oor verlore reise, nuwe geleenthede, gestorwe moontlikhede en nuwe realiteite.
Inspirerend, insiggewend, altyd vars!

Hy het ook ’n paar opwindende gaste, vriende en kollegas, elkeen gesels saam uit sy of haar eie klerekas:
aktrise Sandra Prinsloo,
pianis Charl du Plessis,
sangeres Corlea Botha,
feeshoof Alex Strachen
en
hartebreker Reynard Hugo.

Bespreek nou jou kaartjie! Of iemand anders s’n!

Die perfekte Moedersdaggeskenk!