fbpx
King Price Logo

Nataniël – Noudat ons tyd het

R50.00

Category:

Dié wat hom van nader ken, weet dat hy nooit sit nie; nie tydens ’n gesprek, repetisie, vergadering of foonoproep nie. Hy beloof egter om eerskomende Sondag stil te sit en vanuit sy huis te gesels.

Dit sal ‘n gesprek wees oor tuisbly, kosmaak, sosiale dilemmas, etiket, familie, trauma, verandering, nalatenskap en die belangrikste van alles: antwoorde op kykers se vrae!