© 2020 Optog! - Ons bring die kuns | Alle regte voorbehou | All rights reserved
Hierdie is ‘n nostalgiese terugblik om 20 jaar vol road trips, grondpaaie en kronkelpaaie. Never a dull moment. En uit elke avontuur word daar ‘n song gebore. Die gehoor kan uitsien na liedjies wat sy opgeneem het die afgelope 20 jaar, o.a. “Pers”, “Te lank al” en “Die Gypsy in jou oë”. Kom geniet musiekhoogtepunte met ‘n verskeidenheid so reg in Anna se styl; ‘n program van oorspronklike musiek uit haar eie pen. Daar is musiek van haar nuutste album ‘Moment’ en ook gunsteling songs uit haar vroeër repertoire wat gereeld versoek word. Saam met haar op die verhoog is die fenominale pianis en vervaardiger, Matthys Maree.
Alle kaartjies is vir 72 uur geldig.
R85.00