© 2020 Optog! - Ons bring die kuns | Alle regte voorbehou | All rights reserved
Die liedjieboer se lang loopbaan het ‘n interessante roete gevolg! Hy nooi jou om saam deur die kronkelpaaie en op die hoofweë van sy lewe te kom stap.
Hy sing nie net van sy gewildste treffers nie, maar neem jou ook saam na die storie agter elke liedjie! Anton sing uit sy huis in Gansbaai. Hy is gehul in rooi en gereed vir ‘n kuier in jou sitkamer!
Kom boer in sy teenwoordigheid! Koop nou jou kaartjie!
Vertonings vanaf 1 Augustus beskikbaar.
Kaartjies is vir 72 uur geldig.
R100.00