© 2020 Optog! - Ons bring die kuns | Alle regte voorbehou | All rights reserved
’n Valentijn concert van Stef Bos
Oor die liefde in al sy verskyningsvorme
Oor die liefde vir die ander, vir die taal, vir ‘n land
Oor die liefde wat struikel, val en oorwin
‘n Vertoning soos ‘n oase in die woestijn van hierdie tyd.
(R120 = ± $8 / €6 )
*Hierdie e-konsert is nou beskikbaar om te stroom.
*Kaartjies is geldig vir 72 uur.
*Indien jy hierdie konsert vir ‘n vriend wil koop, klik hier.
R120.00