Beskrywing

CROONERS

Deur Jannie Moolman en Kevin Leo! ‘n Viering van dié groep kunstenaars wat dekadeslank reeds gehore laat saam sing. Sien uit na bekende treffers soos Mack the Knife, Spanish Eyes, Delilah en Unchained Melody.

X