© 2020 Optog! - Ons bring die kuns | Alle regte voorbehou | All rights reserved
Kevin Leo, Danie Niehaus en Mathys Roets wys jou hierdie naweek hoe hulle die lewe vier. Al is hulle gehok, is hulle gelukkig! Die drie fenomenale stemme span vir Matthys Maree in om die klavier te tokkel en hulle nooi jou om te kom kyk hoe hulle uit hulle huise ’n digitale konsert op tower.
Hulle stof ou bekende treffers af en durf ’n paar nuwes aan. Daar word gesing, gedans, gelag en… Skakel Sondag in en kom kyk. Al wat ons nou verklap is: dit beloof op ’n vreeslike jolige affêre te wees!
Kaartjies is geldig vir 72 uur.
R50.00
DRIE VAN DIE BESTES