© 2020 Optog! - Ons bring die kuns | Alle regte voorbehou | All rights reserved
Leon Gropp by Optog. Oftewel “Gropptog.”
Hy en sy orkes “Die Moot” beloof om jou ver heen te neem. En hulle gooi die net wyd. Van lirieke wat diep delf, tot lawwighede en kwinkslae. Die instrumentale spel is ook vuurwarm.
En met meesterlike Marcel Dednam op die klawers as hoofseun, hoe kan dit dan nou anders?
Vertoning beskikbaar vanaf 14:00 nm, 2 Augustus.
Kaartjies is vir 72 uur geldig.
R85.00