© 2020 Optog! - Ons bring die kuns | Alle regte voorbehou | All rights reserved
Gewilde kunstenaar Joseph Clark leef homself uit in sy eie akoestiese weergawe van die musiek van die wêreld se gewildste kunstenaars. Met die kreatiewe bydrae van Johan Kelber en Nathan Smith, beloof hierdie talentvolle kunstenaars om die gehoor op ‘n luilekker musikale reis te neem met die musiek van o.a. Eric Clapton, Bryan Adams, Billy Joel, John Legend, Harry Styles, Robbie Williams, Bon Jovi, The Rolling Stones, The Police, Seal en Josh Groban.
Hierdie konsert is nou beskikbaar.
Alle kaartjies is geldig vir 72 uur.
R100.00