© 2020 Optog! - Ons bring die kuns | Alle regte voorbehou | All rights reserved
Dylan, Brel en Koos deur Koos van der Merwe
Hierdie konsert gaan jou verstom laat! Die Tamboerynman het selfs die kenners verras met sy weergawes van Bob Dylan, Jacques Brel en Toon Herman se liedjies.
Beleef hierdie pragtige konsert in jou eie huis vanaf 23 Augustus!
Hierdie vertoning is NOU beskikbaar!
Kaartjies is geldig vir 72 uur.
R85.00