© 2020 Optog! - Ons bring die kuns | Alle regte voorbehou | All rights reserved
Hierdie DVD is in 2010 opgeneem by ’n intieme samekoms in Pretoria. Dit is ’n pragtige samestelling van die vertoning, ’n kykie agter die skerms en dokumentêre materiaal.
Lize word gereken as een van Suid-Afrika se beste liedjieskrywers en hierdie DVD beloof om jou vir 120 minute geboei te hou met twintig liedjies uit haar eie pen.
Haar musiek is universeel, intiem en persoonlik. As jy die kuns van goeie Afrikaanse lirieke en pragtige musiek waardeer is hierdie DVD perfek vir jou.
Alle kaartjies is geldig vir 72 uur.
R50.00