© 2020 Optog! - Ons bring die kuns | Alle regte voorbehou | All rights reserved
WELKOM TUIS, NEE RÊRIG
Vroeër vanjaar het sanger, musikant, skrywer en storieverteller Nataniël
plus vier van Suid-Afrika se beste musikante
hulleself tuisgemaak in ’n leë Atterburyteater en ’n konsert verfilm
vir alle Suid-Afrikaners woonagtig in Brittanje,
aangebied in samewerking met die SA Gemeente in Londen.
Hierdie konsert is vanaf 8 Augustus 2021 aanlyn beskikbaar op optog.co.za
aan almal in Suid-Afrika en ook in die buiteland!
(Let wel: Welkom Tuis, Nee Regtig bevat geen stories, musiek of kostuums wat in
Nataniël se ander aanlynkonserte verskyn het nie!)
E-konsert is beskikbaar vanaf 8 Augustus.
Kaartjies is geldig vir 72 uur.
R120.00