fbpx
King Price Logo

EFT – Volg hierdie stappe

1. ‘n e-Konsert kaartjie kos R50 per vertoning.
EFT die bedrag wat jy wil betaal* vir die vertoning na hierdie bankrekening:
Atterbury Trust t/a Atterbury Teater
Bank: Nedbank
Tak: Nedbank Business Pretoria
Rekening Nommer: 1048 153 177
Takkode: 149745

Jy kan ook ‘n groter donasie maak en ‘n 18 A belastingsertifikaat hiervoor ontvang. Stuur daardie versoek asb saam met jou bewys van betaling aan.

Jou verwysing: Jou van/OPTOG/datum van die konsert waarvoor jy die kaartjie gekoop het .

2. Stuur jou bewys van betaling, saam met die datum/s van die vertonings waarvoor jy kaartjie/s gekoop het na: [email protected]
Onthou, jy kan ongelukkig nie die bewys van betaling deur jou bank vir ons stuur nie, jy moet dit self aan ons stuur aangesien ons die skakel gaan stuur na dieselfde e-pos adres vanwaar ons die bewys van betaling ontvang.

3. Die skakel/s sal aan jou gestuur word.

Jou e-pos sal tussen 09h00 en 17h00 gedurende die week beantwoord word.