Loading Vertonings

Upcoming Vertonings

Vind Vertonings

September 2019

Drie van die Bestes

R150
September 11 - 12, 2019
Bella Cardi Wedding Venue, Kimberly, South Africa + Google Map

met Kevin Leo, Danie Niehaus en Mathys Roets Drie fenomenale stemme wat as solo-kunstenaars elk reeds diep spore getrap het in die Afrikaanse musiekwêreld.   Saam haal hulle treffer-liedjies uit ’n musikale skatkis van twee dekades en pak dit in die OPTOG! kombi se kattebak.   Hulle stof oues af en durf nuwes aan en word vir hierdie vertoning begelei deur pianis, Matthys Maree. Dis ’n viering van drie goeie vriende se twintig jaar saam in die musiekbedryf.   ’n Aand…



Koop kaartjies

Drie van die Bestes

R150
September 12 - 13, 2019
Ernest Oppenheimer Theatre, Welkom, South Africa + Google Map

met Kevin Leo, Danie Niehaus en Mathys Roets Drie fenomenale stemme wat as solo-kunstenaars elk reeds diep spore getrap het in die Afrikaanse musiekwêreld.   Saam haal hulle treffer-liedjies uit ’n musikale skatkis van twee dekades en pak dit in die OPTOG! kombi se kattebak.   Hulle stof oues af en durf nuwes aan en word vir hierdie vertoning begelei deur pianis, Matthys Maree. Dis ’n viering van drie goeie vriende se twintig jaar saam in die musiekbedryf.   ’n Aand…



Koop kaartjies

Drie van die Bestes

R150
September 13 - 14, 2019
Kopanong Ouditorium, Bloemfontein, South Africa + Google Map

met Kevin Leo, Danie Niehaus en Mathys Roets Drie fenomenale stemme wat as solo-kunstenaars elk reeds diep spore getrap het in die Afrikaanse musiekwêreld.   Saam haal hulle treffer-liedjies uit ’n musikale skatkis van twee dekades en pak dit in die OPTOG! kombi se kattebak.   Hulle stof oues af en durf nuwes aan en word vir hierdie vertoning begelei deur pianis, Matthys Maree. Dis ’n viering van drie goeie vriende se twintig jaar saam in die musiekbedryf.   ’n Aand…



Koop kaartjies

November 2019

Drie van die Bestes

R120
November 7 - 7, 2020
Skoffelskuur Hartenbos, Paardekraal Ave
Hartenbos, Western Cape 6520 South Africa
+ Google Map

met Kevin Leo, Danie Niehaus en Mathys Roets Drie fenomenale stemme wat as solo-kunstenaars elk reeds diep spore getrap het in die Afrikaanse musiekwêreld.   Saam haal hulle treffer-liedjies uit ’n musikale skatkis van twee dekades en pak dit in die OPTOG! kombi se kattebak.   Hulle stof oues af en durf nuwes aan en word vir hierdie vertoning begelei deur pianis, Matthys Maree. Dis ’n viering van drie goeie vriende se twintig jaar saam in die musiekbedryf.   ’n Aand…



Koop kaartjies
+ Export Events