Loading Vertonings

Past Vertonings

Vind Vertonings

July 2019

3 Susters

R170
July 20 @ 7:30 pm - 8:30 pm
Kunswag Skool, Amanzimtoti, South Africa + Google Map

Met Lizz Meiring, Margit Meyer-Rödenbeck en Nicole Holm. Teks deur Louis Pretorius en regie deur Tara Notcutt. Die OPTOG! kombi is op pad en drie van Suid-Afrika se beste aktrises sit die agtersitplek vól! Kom reis saam met drie susters deur die slaggate en mynvelde van verhoudings, vrou- en ma-wees. Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se geskenk aan haar. Hoekom moet Anel en Bianca altyd inmeng?…



Koop kaartjies

Laurika Rauch

R220
July 26 @ 7:00 pm - 8:00 pm
Etienne Rousseau Theatre, Sasolburg, South Africa + Google Map

Alle Suid-Afrikaners ken die heimweë wat met Laurika Rauch se musiek gepaard gaan en daarom sit sy héél voor in ons bus! Vir Laurika is dit ‘n soort tuiskoms om betrokke te wees by OPTOG! Sy sê dat dit haar as’t ware ‘vol sirkel’ bring om weer meer op die platteland en soms in kleiner plekke op te tree. Só was dit heel aan die begin van haar loopbaan en sy sien daarna uit om die pad te vat en…



Koop kaartjies

Stef Bos: Jou land is my land

R150
July 27 @ 7:30 pm - 8:30 pm
Vaal de Grace Golf Estate, Parys, South Africa + Google Map

Stef Bos se verhouding met Suid-Afrika en met die Afrikaanse taal, strek oor meer as 25 jaar. Hy leef en werk op twee kontinente en is ongetwyfeld ons taal se grootste ambassadeur in Europa. Vir OPTOG! bied hy ‘n eiesoortige vertoning aan. Geïnspireer deur alles wat hy op ons landspaaie gehoor, gesien, geproe en beleef het. Van Naboomspruit tot Kloofstraat; van Komatipoort tot Kolmanskop; van Grabouw tot Pelgrimsrus. Oral is ‘n liedjie gebore. En die reis is lank nie klaar…



Koop kaartjies

Jo Black

R175
July 29 @ 7:30 pm - 9:00 pm
Upington High School,

‘n Reis deur die land sal nie volmaak wees as die baardman se tasse nie in die kattebak is nie! Jo Black het binne twee jaar volksbesit geword en hy is ongetwyfeld Suid-Afrika se nuwe gunsteling. Sy liedjie, Skepe, het hom in rekordtyd op oud en jonk se speellys gesit en in 2018 wen hy 7 Ghoema-toekennings, sowel as ‘n SAMA-toekenning. Jo glo in hoop en hy maak dit vir gehore tasbaar. Sy inspirerende vertonings laat gehore met warm harte…



Koop kaartjies

Jo Black

N$160
July 30 @ 7:00 pm - 9:00 pm
Keetmanshoop Privaatskool, Keetmanshoop, Namibia + Google Map

‘n Reis deur die land sal nie volmaak wees as die baardman se tasse nie in die kattebak is nie! Jo Black het binne twee jaar volksbesit geword en hy is ongetwyfeld Suid-Afrika se nuwe gunsteling. Sy liedjie, Skepe, het hom in rekordtyd op oud en jonk se speellys gesit en in 2018 wen hy 7 Ghoema-toekennings, sowel as ‘n SAMA-toekenning. Jo glo in hoop en hy maak dit vir gehore tasbaar. Sy inspirerende vertonings laat gehore met warm harte…



Koop kaartjies

Jo Black

N$160
July 31 @ 7:00 pm - 8:00 pm
Elnatan Privaatskool, Stampriet, Namibia + Google Map

‘n Reis deur die land sal nie volmaak wees as die baardman se tasse nie in die kattebak is nie! Jo Black het binne twee jaar volksbesit geword en hy is ongetwyfeld Suid-Afrika se nuwe gunsteling. Sy liedjie, Skepe, het hom in rekordtyd op oud en jonk se speellys gesit en in 2018 wen hy 7 Ghoema-toekennings, sowel as ‘n SAMA-toekenning. Jo glo in hoop en hy maak dit vir gehore tasbaar. Sy inspirerende vertonings laat gehore met warm harte…



Koop kaartjies

August 2019

Jo Black

N$160
August 1 @ 7:00 pm - 8:00 pm
TeaterHuis, Tsumeb, Namibia + Google Map

‘n Reis deur die land sal nie volmaak wees as die baardman se tasse nie in die kattebak is nie! Jo Black het binne twee jaar volksbesit geword en hy is ongetwyfeld Suid-Afrika se nuwe gunsteling. Sy liedjie, Skepe, het hom in rekordtyd op oud en jonk se speellys gesit en in 2018 wen hy 7 Ghoema-toekennings, sowel as ‘n SAMA-toekenning. Jo glo in hoop en hy maak dit vir gehore tasbaar. Sy inspirerende vertonings laat gehore met warm harte…



Koop kaartjies

Jo Black

N$180
August 2 @ 7:00 pm - 8:00 pm
Namib High School, Swakopmund, Namibia + Google Map

‘n Reis deur die land sal nie volmaak wees as die baardman se tasse nie in die kattebak is nie! Jo Black het binne twee jaar volksbesit geword en hy is ongetwyfeld Suid-Afrika se nuwe gunsteling. Sy liedjie, Skepe, het hom in rekordtyd op oud en jonk se speellys gesit en in 2018 wen hy 7 Ghoema-toekennings, sowel as ‘n SAMA-toekenning. Jo glo in hoop en hy maak dit vir gehore tasbaar. Sy inspirerende vertonings laat gehore met warm harte…



Koop kaartjies

Jo Black

N$180
August 3 @ 7:00 pm - 8:00 pm
Windhoek Hoërskool, Windhoek, Namibia + Google Map

‘n Reis deur die land sal nie volmaak wees as die baardman se tasse nie in die kattebak is nie! Jo Black het binne twee jaar volksbesit geword en hy is ongetwyfeld Suid-Afrika se nuwe gunsteling. Sy liedjie, Skepe, het hom in rekordtyd op oud en jonk se speellys gesit en in 2018 wen hy 7 Ghoema-toekennings, sowel as ‘n SAMA-toekenning. Jo glo in hoop en hy maak dit vir gehore tasbaar. Sy inspirerende vertonings laat gehore met warm harte…



Koop kaartjies

Someraarde: Joshua na die Reën

R200
August 7 @ 8:00 pm - 9:00 pm
Atterbury Theatre, South Africa + Google Map

Die man wat die land se harte roer spring in 2019 in ’n OPTOG!-kombi! Joshua na die Reën se unieke musiekstyl en strelende stem boei luisteraars reeds sedert sy debuutalbum in 2014 die Afrikaanse musiekbedryf kom verower het. Hy skryf en sing roerende sielsmusiek wat jou nooi om jou hart oop te maak en saam te reis deur al die aspekte wat van jou mens maak. As kunstenaar, glo hy dat musiek die krag het om emosie weer te gee,…



Koop kaartjies
+ Export Events