fbpx
King Price Logo

Robbie Wessels

R50.00

Die immergewilde Robbie Wessels se aanlynkonsert – deel van OPTOG! se e-biblioteek – is van eerskomende Sondag beskikbaar om in die gemak van jou eie huis te geniet.

Hierdie konsert is by die Atterbury-teater opgeneem en hy en sy orkes gaan jou vermaak soos altyd met lekker saamsing-treffers – oud en nuut!

Kaartjieverkope is reeds oop en die konsert is beskikbaar vanaf 31 Mei.

Category:

Robbie Wessels