fbpx
King Price Logo

Stella

R50.00

Stella is een van Suid-Afrika se veelsydigste, kontemporêre, vroue kunstenaars en liedjie skrywers in Afrikaans. In hierdie spesiale “lockdown” vertoning vat sy julle op ’n sielvolle, musikale reis deur die mooi, die lekker, die seer en die hoop van die lewe.

Die gehoor kan uitsien na ’n paar van haar treffers soos Skree, Nuwe Môre, Ek Is Ryk en Die Berge Blou, en ook ’n paar “covers” met ’n oorspronklike aanslag. Sit die ligte af, steek jou kaggel aan en sit onder jou gunsteling kombers terwyl Stella en haar span jou hart warm sing.

Fantasy, comedy, tragedy, blues, jazz, soul and swing!
Do not miss this unique, entertaining, intimate and elegant event.

Available 28 June | 8am
Tickets valid for 72 hours after 28 June.

Category: