© 2020 Optog! - Ons bring die kuns | Alle regte voorbehou | All rights reserved
This is my Dream is die eerste solokonsert van die jong operaster en Holland’s Got Talent wenner, Amira Willighagen en stel 10 nuwe liede bekend wat sy nog nooit voorheen deur haar opgeneem of gesing is nie. Hierdie is ook die eerste konsert waar Amira haar as ‘n “cross over” kunstenaar vestig. Amira gaan die gehoor opbeur met ‘n persoonlike keur van besondere melodië. Maak gereed vir ‘n geroesmoes van emosies wat insluit lag, huil en totale genot met die meesleurende Italiaanse lied, Senza Catene (Unchained Melody) en staan dan weer verstom met die majestieuse grand finale uit die Gladiator! Amira is trots om hierdie magiese konsert na elkeen se sitkamer te bring. Maak gereed vir ‘n unieke, meesterlike musikale ervaring en wees reg vir ‘n briljante uitvoering van ewigdurende gunstelinge! Amira deel die verhoog met die Steinway ambassadeur, Dr Charl du Plessis.
E-kaartjies is vir 72 uur geldig.
Let wel dat hierdie vertoning kopiereg beskermd is: Kopiereg © 2020 OPTOG! Pretoria Suid Afrika | Alle Regte Voorbehou.
R120.00