Boer Frans se plaas lê lekker knus langs die klein stroompie ver van die stad af. Op dié plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture.
R30.00