© 2020 Optog! - Ons bring die kuns | Alle regte voorbehou | All rights reserved
Stef Bos se tweede Atterbury Teater vertoning wat tydens die inperking opgeneem is sonder ‘n gehoor en net vir die mense by die huis. ’n Vertoning met ‘n intimiteit waardeur dit lyk asof hy sing en gesels net met jou.
In hierdie vertoning staan sy verhouding met Suid-Afrika sentraal. Sy observasies as ‘Vlaamse Kaaskop Buitestaander’ en sy liefde vir hierdie komplekse nasie en werklikheid.
E-konsert is beskikbaar vanaf 20 Junie.
Kaartjies is geldig vir 72 uur.
R120.00